Neem ‘n paar foto’s in en om die huis van items of strukture. Versteek jou skat waar die foto geneem is, jou maat moet al die skatte bymekaarmaak. Die een wat eerste al sy skatte gevind het is die wenner!