Skep jou eie blokraai of laai een af wat jy kan voltooi.

Die eerste bekende gepubliseerde blokkiesraaisel is geskep deur ‘n joernalis genaamd Arthur Wynne uit Liverpool, en hy word meestal gekrediteer as die uitvinder van dié gewilde woordspeletjie. Dit het op 21 Desember 1913 verskyn in ‘n Sondagkoerant, die New York World.

Skep ‘n Blokraai
Laai ‘n Blokraai Af