
Ons maak ‘n Afrika-sonoond en bak Skuimpies met Sonkrag!
Daar word beweer dat meringue in die Switserse dorp Meiringen uitgevind is en tussen die einde van die 17de eeu en die begin van die 18de eeu deur ‘n Italiaanse sjef, genaamd Gasparini, verbeter is. Skuimpies is tradisioneel gevorm tussen twee groot lepels.
Klik hieronder vir die instruksies en die resep.